Getting ready for Bold is the new Gold – 06/02/2020

Die manne van Crous Broers was besig om wild te pyl vir die opkomende Crous Broers veiling wat op 6 Februarie 2020 te Sun City Resort aangebied word!

Wat is nou mooier as n besondere swartwitpens bul – met sulke genetika wil mens mos boer!

Die Crous Broers bied die volgende aan:
– 18 x Swartwitpens bulle
– 5 x Swartwitpens vers lotte (4 per lot), loop saam Fidel Castro (53 3/8”) – kan loop tot dragtig
en meer…

Moet nie die Crous Broers veiling mis loop nie – BOLD is the new Gold!

#auction #wildlife #suncity #boldisthenewgold

Like this article?

Share on Facebook
Share on Twitter
Share on Linkdin
Share on Pinterest

Leave a comment